Onthou ons datum 18 tot 20 November 2022
Ruan & Telize se naweek troue
I SPY WITH MY LITTLE EYE ...
'n Man in n baadjie
'n Diamant ring
Mense wat foto's neem
Glase wat klink
'n Mooi bos blomme
'n Wit rok
'n Paar hakskoene
'n Paartjie wat vir ewig aan mekaar beloof

Skedule vir die naweek ..
November 18, 2022
Friday
4:00pm BRAAI & WINE
Ons skop die naweek af met 'n reunie van familie en vriende om saam met ons die opgewondenheid te deel vir ons groot dag! Groot kampvure, goeie wyn, lekker musiek en goeie geselskap saam met ons hartsmense.
CASA CARA FAMILY BOMA
November 19, 2022
Saturday
4:00pm THE "I DO'S"
"En as ek die dag my hand in joune sit, sal ek my padkaarte bere"
CASA CARA CHAPEL
November 20, 2022
Sunday
10:00am AMBULANS ONTBYT
Die herstel na 'n laat aand se kuier en baie dans, sluit ons af met 'n heerlike ontbyt saam met die nuwe Mnr. en Mev. Nieuwenhuys!
CASA CARA RESTAURANT

Akkomodasie
Verblyf sal gereël word, daar is 'n opsie van twee ..


Koste sal gestuur word sodra jy jou opsie van slaap plekkie vir die naweek met ons bevestig het.

Opsie 1: Chalets (67 oop spasies)
Opsie 2: River Front Kamp staanplek met eie ablusie (13 staanplekke - max 6 per staanplek)


Sal jy ons spesiale NAWEEK saam ons vier?



Decline Accept
Add guest



As jy ons spesiale naweek saam ons sal vier van watter akomodasie opsie sal jy gebruik maak?
Kies een
Request jou favourite liedjie hier onder
Ons wil graag n playlist bymekaar sit met elke gas se favouritste liedjie, so kies jou favourite en add hom hier onder met jo naam agteraan.

Your contact information
Please provide your contact information (will only be visible to the organizer).
Submit RSVP
This is a private event for registered guests only.
Your names have not been recognized.You cannot RSVP.
Location
Casa Cara Lodge,
Farm Waarom
Parys, 
FS, South Africa
Questions?
Telize
079 876 2673
Ruan
072 980 5521